High Definition Standard Definition Theater
Video id : gaJEWVCuZpk
ImmersiveAmbientModecolor: #d0c1bc (color 2)
Video Format : 22 (720p) openh264 ( https://github.com/cisco/openh264) mp4a.40.2 | 44100Hz
Audio Format: ALAC lossless (https://github.com/macosforge/alac)
PokeTubeEncryptID: a8a04c91d13fb27a2e7ab23dbeb7fe96605225815bed0dce1e1770a75cf4cf4f0cee0ae2a2bd9aec82f9f513ebb608d0
Proxy : eu-proxy.poketube.fun - refresh the page to change the proxy location
Date : 1715463050935 - unknown on Apple WebKit
Mystery text : Z2FKRVdWQ3VacGsgaSAgbG92ICB1IGV1LXByb3h5LnBva2V0dWJlLmZ1bg==
143 : true
Barto - Vergaan (Official Music Video)
 Lossless
66,006 Views • Premiered Apr 25, 2024 • Click to toggle off description
Official Music Video for "Vergaan" by Barto.
Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/Vergaan

Follow Barto on Social Media:
Facebook - www.facebook.com/profile.php?id=100075855320009
Instagram - www.instagram.com/bartoswiegers/
TikTok – www.tiktok.com/@bartoswiegers?_t=8UxI0sYyCYP&_r=1
Select Website – selectmusiek.co.za/barto/

Director, Editor, Grading, Camera: Stephan van Huyssteen
Producers: Fran-zel van Huyssteen & Stephan van Huyssteen
Executive Producer on behalf of Sony Music Africa (Pty) Ltd: Stephan van Huyssteen

Vergaan - Lirieke

Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie
Hoekom jy dag en nag nog my bly nie
Want alles is nie altyd maanskyn en rose nie

Ek weet nie rerig wat jy in my sien nie
Of wat ek gedoen het om jou te verdien nie
Maar daar’s dinge tussen ons wat niemand anders sien nie

Het minder antwoorde as vrae
Maar jy’s my wie, wat wanneer, waar

As ons probeer sal ons ver gaan
Vee af die seer en vergeet die trane
As ek kan kies of jy ry
Sal ek verkies dat jy bly
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Saam met mekaar kan ons ver gaan
Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie
Ek het gedog jy gaan ry
Maar ek is bly dat jy bly
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie
Hoe het jy nie lankal gepak en gery nie
Maar as jy sou moes gaan sou ek nie kon agterbly nie

Ek weet nie hoe staan jy nog hier by my nie
Dis hoekom ek nooit vir jou ophou baklei nie
Want soms voel jy te goed om waar te wees vir my

Het minder antwoorde as vrae
Maar jy’s my wie, wat wanneer, waar

As ons probeer sal ons ver gaan
Vee af die seer en vergeet die trane
As ek kan kies of jy ry
Sal ek verkies dat jy bly
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Saam met mekaar kan ons ver gaan
Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie
Ek het gedog jy gaan ry
Maar ek is bly dat jy bly
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Jy lees my
Elke bladsy
Al is ek nie ‘n boek nie

Jy kry my
Jy kom haal my
As Niemand my kom soek nie

Ek en jy saam
Sal tyd laat gaan staan

As ons probeer sal ons ver gaan
Vee af die seer en vergeet die trane
As ek kan kies of jy ry
Sal ek verkies dat jy bly
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Saam met mekaar kan ons ver gaan
Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie
Ek het gedog jy gaan ry
Maar ek is bly dat jy bly
Want ek sal vergaan
As jy te ver gaan

Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie

Music video by Barto performing Vergaan (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

vevo.ly/swbZmF

#Barto #Vergaan #H2Oe
Metadata And Engagement

Views : 66,006
Genre: Music
Date of upload: Premiered Apr 25, 2024 ^^


Rating : 4.984 (4/977 LTDR)
RYD date created : 2024-05-09T18:19:45.012446Z
See in json
Tags
Connections

YouTube Comments - 36 Comments

Top Comments of this video!! :3

@martinoosthuizen2350

1 day ago

Love jou music rock om a braai pertymal net by my self.🎉🎉❤❤

|

@lizavandervyver48

2 weeks ago

Kan nie wag nie Barto is so vol energie en sy liedjies is awesome......

1 |

@user-un2qr7hb8t

2 weeks ago

WOW Barto. Eks jou grootste fan en jou musiek is asemrowend.

1 |

@Karienvwyk

2 weeks ago

Awwwwwww Superrr cutte Ek love julle saam🫶✨

1 |

@user-pj7mt5ql4k

2 weeks ago

Supper exited.love jou musiek .!!!!!

1 |

@LiancaNortje

2 weeks ago

Baie mooi liedjie! Bly altyd so lief vir mekaar 💜

|

@toxicfoxes8539

2 weeks ago

WOW!! Goie Liedjie kan nie wag nie : D

1 |

@ciskaswart9069

2 weeks ago

LOOOOOVE DIE SONG!!! soveel meaning and passion... wow.. well done... hier gat ons alweer. 1 song op repeat vir die volgende 2 maande 😂

|

@user-pj7mt5ql4k

2 weeks ago

Supper mooi Barto jy het n awesome stem!

|

@WillemAllen

1 week ago

❤❤❤❤

|

@AB.DOPE.

2 weeks ago

Barto❤💯

|

@willemphillipsinden1923

2 weeks ago

Nou dis een Amazing Song...

|

Go To Top