High Definition Standard Definition Theater
Video id : mvwv_sA-doo
ImmersiveAmbientModecolor: #9ecacc (color 2)
Video Format : 22 (720p) openh264 ( https://github.com/cisco/openh264) mp4a.40.2 | 44100Hz
Audio Format: ALAC lossless (https://github.com/macosforge/alac)
PokeTubeEncryptID: adff7e3c87849457126a16037252bb547a801ce87b2678032ded131e87b5da43afb4fc90135f6aa9ab2958b520176c01
Proxy : eu-proxy.poketube.fun - refresh the page to change the proxy location
Date : 1715904679966 - unknown on Apple WebKit
Mystery text : bXZ3dl9zQS1kb28gaSAgbG92ICB1IGV1LXByb3h5LnBva2V0dWJlLmZ1bg==
143 : true
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
 Lossless
9,763,425 Views • Oct 8, 2020 • Click to toggle off description
Juan Boucher se nuwe musiek video "Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart"

Regisseur:
Wian Van Der Walt

Kameras :
Wian Van Der Walt

Kleur Redigeerder:
Nicholas Brown

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Redigeerder:
Wian Van Der Walt

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjie op geneem by VPHStudios:
Tertius Human

Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek

© Vonk Musiek 2020

www.realmusic.co.za/
twitter.com/vonkmusiek
www.facebook.com/vonkmusiek
Metadata And Engagement

Views : 9,763,425
Genre: Music
Date of upload: Oct 8, 2020 ^^


Rating : 4.85 (858/21,973 LTDR)
RYD date created : 2022-04-08T21:24:47.679379Z
See in json
Tags
Connections

YouTube Comments - 539 Comments

Top Comments of this video!! :3

@Joy-nl1vp

3 years ago

"...en as ek bemin om te raak in n vreemdeling, dan sal dit reën ... En ek is absoluut alleen... Ek dink ek mis maar net jou hart. Ek mis jou stem maar dis net geluide... En as jou glimlag my verlaat lê my geraamte in die ruimte... Ek dink ek mis maar net jou hart" 😭😍❤😇 this is making me miss my mom so much🌌❤we love afrikaans music it really brings people together and gives a sense of home ❤❤❤

133 |

@madrivdmerwe6879

2 hours ago

As ek maar net na die woorde geluister het... en verstaan het...spyt kom altyd te laat. Ek hoor nie net vannaand nie, ek luister, en verstaan. Maar dit is te laat. Na 3 jaar luister ek vir die eerste keer regtig mooi na die woorde. Wow... ❤

|

@ianvisser5856

3 years ago

Beste afrikaanse sanger in my opinie👍

103 |

@user-nc2zm9cc2y

1 week ago

Sal nooit moeg word vir daardie stem nie, vol gevoel en emosie❤❤

|

@lesliemacdonald9149

2 years ago

Een van die mooiste, betekenste liedjies tans, want ons almal mis iemand!

16 |

@mariadupreez7595

2 years ago

Jaun, jy sing met passie en jy verwoord baie mense se seer, so goed uit. Daar is diepte in al jou songs. Jou stem so eerlik en innig en jy sing van mooi tot seer kry en als oor liefde. Dinge wat saak maak in die lewe wat geld nie kan koop nie. Dankie, Jaun, dat jy woorde gee vir mense wat nog lief het, maar nie daardie lief wees kan deel met die persoon nie. God dra elkeen wat deur dood of liefde teleurstelling moes of nou deur gaan. Tyd maak niks beter oor seerkry nie, jy word net gewoond daaraan. Die seer en alleen wees, maar God wys die pad vir jou en my. So kyk op na bo, al is dit moeilik sonder jou geliefde en die mis van die hart. Ja die stem word vaag. Dankie weereens Jaun, jy is 'n yster. Maria du Preez

16 |

@siyabongagregory

8 months ago

This song make me want to drive from Durban to Pretoria❤❤❤ 💯💯🎶🎵🎶🎵🎶

8 |

@hesterkeys6122

3 years ago

Juan ek het na die liedjie geluister en moet ek jou krediet gee, dit is n meesterstuk nie n liedjie nie, die liedjie het my dadelik getref en ou wonde van afgesterwe familie lede weer oop gekrap, maar dit is n lekker herinnering en ek mis hulle almal vreeslik baie en soos n mens ouer word en die mense wat jy in jou lewe geken het wat n deel van jou menswees was om jou sien verloor aan die dood begin n mens werklik besef hoe kosbaar hulle vir jou was en wens n mens dat jy hulle net nog een keer kan sien en saam hulle glimlag, ai mater hoe rol die trane nou oor my wange, dankie Juan en jou musikante briljant!!!!!! Dankie vir n awsome song en mag jy baie ver gaan met die een want julle verdien dit. Josua

11 |

@user-dh5xc8st9g

3 years ago

Hierdie 50 apies wat nie van hierdie liedkie hou nie, weet verseker nie hoe om liefff te hê nie💔💔💔

41 |

@fitwarriornation9178

1 year ago

This song brings back memories of my life is south Africa. The moments I will always carry in my heart.

14 |

@amiliamila968

1 year ago

God love's u so much 💕✝️🖤🖤 remember that u are enough a thousand times enough and u are loved more then u'll ever know ✝️ share the gospel

3 |

@legorgeous5566

3 years ago

Love die liedjie!!! Jy het my weer in trane met jou diep liedjies!!! Jy bly een van my gunstelinge Jaun Boucher!!!!

12 |

@kashindibernadus9737

3 months ago

Diamond, the greatest man, song I ever met/heard!

3 |

@juanrivanderwalt7181

3 years ago

Ongelooflik mooi, dit noem mens nou ware afrikaans hoe dit moet wees.

27 |

@sharonsusanvanderwatt6397

2 years ago

Wie kan nie 'n op regte rein hart mis nie. Ek is dankbaar vir jou jy is die beste... Ek hou jou woorde in my hart dit gee my moed om die wereld aan te pak en as ek dit doen voel dit of jy my hand vas hou en ons dit saam doen om mense te wys wat is ware liefde. Onthou God het jou lief en ek ook dankie vir als waardeer dit op reg uit my hart uit

2 |

@sharonsusanvanderwatt6397

2 years ago

Hey Liefie mens. Dankie vir jou mooi stem... Dit maak my elke dag weer verlief op jou en jou stem. Ek is nie skaam om dit te se nie want God het jou vir my gestuur om menslik te wees en liefde uit te sprei. Ek sal 100%agter langs voor jou te wees. Ek weet dit is jy want jy is al wie in my gedagtes is en dit maak my meer op staan vir SA want ons verdien dit als wat ons kant toe kom. Vergewe my as jy nie so voel nie sal ek verstaan ek kan nie 'n moord kuil van my hart maak nie.... Love you oneindig baie💫🥰🙏🤗❤️

6 |

@Lee-wh8mb

3 years ago

Bemin... En toe onthou ek, ek WAS Sy beminde vir n wyle. Maar hy het nuwe liefde gevind, En ek Moes laat gaan En die liefde saam my dra tot my laaste hart klop En aan beweeg.. Ware liefde verdwyn of sterf nie, jy Leer om dit iewers in jou hart se kamer weg te sluit. Beautiful song!

10 |

@jesmineturner5674

3 years ago

Wow na jare hier in die USA is dit lekker om so n mooi lied in my moedertaal te hoor.

15 |

@ReedyUpdated

3 years ago

Ek verstaan ​​nie, maar hierdie lied het my hart geraak.

48 |

@user-qs6se1cx7l

3 months ago

Toe jou eerste song uitgekom het, het ek gedink, jy my ou gaan dit nie maak nie. Ek trek my woorde terug.....jy is fantasties....al jou songs is out of this world

3 |

Go To Top