Views : 11,250,101
Genre: Music
Date of upload: Jun 17, 2021 ^^
Rating : 4.746 (1,616/23,838 LTDR)
RYD date created : 2022-04-09T20:33:37.786084Z
See in json
Top Comments of this video!! :3
Ek het pas met 'n swaar hart afskeid geneem van Riaan Benade - en skynbaar van 'n yslike deel van my geliefde (?) ou Boerevolkie. Die volkie wie se "inherente adel" ek al 17 jaar lank met soveel selfversekerde trots vir my kleinkinders probeer voorleef. Jaa... die ruggraat van baie het geknak toe die dwarswinde bietjie sterk begin waai het.
1 |
Na die video vat niemand net 'n bietjie nie..
😂🥳😎😄🔊
#BietjieBaieJa! 🍾🍻
Lek
21 |
@vanWater1991
2 years ago
Groet uit Nederland. Os support die Afrikaanse taal!!
43 |