sPREEK. Dit is tog ons opdrag en hierdie kanaal is my poging om te sPREEK. Met woorde. Met passie. met inspirasie. Oor Lewe. Oor Liefde. Oor Jesus. Deur Sy genade. Tot Sy eer. Mag u 'n seën ontvang. Mag u seën wees soos dié kanaal u inspireer om te sPREEK.
- © Leané le Roux