Channel Avatar

Doxa Deo Stellenbosch @UCpeeOeaXJhCv4lzXZAa8mRQ@youtube.com

271 subscribers - no pronouns :c

More from this channel (soon)


Welcoem to posts!!

in the future - u will be able to do some more stuff here,,,!! like pat catgirl- i mean um yeah... for now u can only see others's posts :c

Doxa Deo Stellenbosch
Posted 4 months ago

Agv tegniese uitdagings gaan ons preek van vandag Maandag op wees.

0 - 0

Doxa Deo Stellenbosch
Posted 8 months ago

Sien uit om julle so 09:00 te sien vir die preek wat ons gaan STREAM net na die worship !!!

0 - 0

Doxa Deo Stellenbosch
Posted 1 year ago

Goeie more Doxa Deo Stellenbosch - Daar gaan vanoggend nie 'n aanlyn boodskap wees nie, maar jys welkom om van more middag af op enige PodCast platform te gaan luister na vanoggend se live boodskap.

Geseënde dag en week vir jou van die Doxa Deo Stellenbosch familie.

2 - 0

Doxa Deo Stellenbosch
Posted 1 year ago

Goeie dag, hier is vandag se boodskap - https://www.youtube.com/watch?v=rcv_J... - ons is nou in die tweede helfte van die jaar en het ons dit goed gedink om te fokus op die besluite wat ons neem en hoe dit lyk in ons samelewing. Mag jy 'n geseënde week hê.

0 - 0

Doxa Deo Stellenbosch
Posted 1 year ago

Goeie dag, ons aanlyn boodskap gaan teen v'middag op wees agv loadshedding was daar iets verkeerd met die video materiaal. Baie dankie dat jy verstaan. Sien jou later aanlyn wanneer ons praat oor die verskillende Gawes van die Gees.

3 - 0

Doxa Deo Stellenbosch
Posted 1 year ago

In hierdie seiseon het ons dit goed gedink om te fokus op die Goeie Nuus van Christus - hier is een van ons vorige boodskappe waar ons juis fokus op die goeie nuus van Kersfees, baie jammer as daar ou kommunikasie is wat nie meer van toepassing is nie - geniet vandag se diens - https://youtu.be/7KMHJd-o41s

0 - 0