Channel Avatar

Dr Leonie @UCdRu9OwiWAGva-f1yZtaCEg@youtube.com

2.8K subscribers - no pronouns :c

Every Word that goes out is based on the following: "Jesus a


Welcoem to posts!!

in the future - u will be able to do some more stuff here,,,!! like pat catgirl- i mean um yeah... for now u can only see others's posts :c

Dr Leonie
Posted 2 years ago

"Liefde kyk deur 'n verkyker om in te 'zoom' op die mooi en die wyer prentjie te sien, maar kritiek en oordeel deur 'n mikroskoop."

So skryf dr. Leonie Pretorius in haar persoonlikste boek tot op datum – "Ek is betrokke by 'n Groter Werk en ek kan nie afkom nie". Soos Nehemia die mure van Jerusalem moes herbou, so het ons elkeen 'n lewensdoel om te voltooi vir God se koninkryk op aarde.

Nes Tobia, Sanballat en Gesem vyande van Nehemia was, sluip daar selfs in vandag se tyd onsigbare vyande in ons lewens in – sommiges selfs so na aan ons soos eggenote – met een doel voor oë: Om ons lewensdoel te probeer vernietig.

"Nehemia se storie het my profesie geword. Daar was niks bonatuurlik aan hom nie; hy was 'n mens net soos ek. Ek het weer die 'beauty for ashes' begin ervaar om terug te kom as leier van Hosanna en te doen waarvoor God my gestuur het."

Hierdie boek is 'n getuienis van die skrywer se oorwinning oor die onsigbare vyand – die narsis – en dien as 'n geestelike en sielkundige riglyn vir elke persoon wat van soortgelyke skade moet herstel.

Voorafbestellings vir dr. Leonie se splinternuwe boek kan aanlyn by hierdie skakel geplaas word: leoniepretorius.co.za/ekisbetrokke/

5 - 0

Dr Leonie
Posted 3 years ago

Hosanna se app is gratis en sal altyd wees, maar die jaarlikse koste van hierdie app is 'n groot bedrag. Ons nooi u uit om 'n donasie aan Hosanna te maak en ons te help om die app na selfs hoër hoogtes te neem en om sodoende die Goeie Nuus saam met ons te verkondig. Maak 'n app-donasie via Quicket by hierdie skakel: www.quicket.co.za/fundraisers/133307-hosanna-mobil…

2 - 0

Dr Leonie
Posted 3 years ago

Die Wegraping

• Is die wegraping 'n werklikheid?
• Wegraping vs. Wederkoms
• Die bruilof van die Lam
• Die kronologiese volgorde van Openbaring


Het jy al oor hierdie onderwerpe gewonder?


In die tyd waarin ons lewe moet ons meer Christus-bewus word en minder Antichris-bewus!


Lees die jongste Hosanna-blog by leoniepretorius.co.za/wegraping/

5 - 0