Channel Avatar

Invloed Kerk @UCW3XonwLmmvJU-yXtFzClyw@youtube.com

1.1K subscribers - no pronouns :c

More from this channel (soon)


Welcoem to posts!!

in the future - u will be able to do some more stuff here,,,!! like pat catgirl- i mean um yeah... for now u can only see others's posts :c

Invloed Kerk
Posted 1 month ago

Om ‘n ystervark te druk gaan jou seer en ongemaklik maak. Dit is hoe dit voel wanneer ons moeilike mense probeer liefhê. Leer saam hoe ons ons vyande kan liefhê.

0 - 0

Invloed Kerk
Posted 1 month ago

Die 2de Februarie het ons op 'n nostalgiese reis gegaan deur die geskiedenis van Invloed Kerk en herdenk hoe God se hand van die begin af nog altyd betrokke was. Het jy dalk die reis gemis? Kyk dit gerus hier.

0 - 0

Invloed Kerk
Posted 1 month ago

‘n Self-fokus trek ons onwetend weg van God af. Dit verdoesel jou God-gegewe identiteit, wat uiteindelik onsekerheid in al jou verhoudings veroorsaak. Leer hoe om jou identiteit weer te vind in God.

0 - 0

Invloed Kerk
Posted 2 years ago

Voel dit vir jou of daar 'n leemte in jou verhouding met God is? Of selfs 'n leemte in jou lewe wat jy nie eintlik kan definieer of vul nie. Hierdie preek is dan net vir jou!

1 - 0

Invloed Kerk
Posted 2 years ago

Waaroor word jy kwaad deesdae? God word ook kwaad.

0 - 0

Invloed Kerk
Posted 2 years ago

Interessante feit //
Studies wys die gemiddelde persoon word 200 keer voor gelieg per dag. Ons het 'n vyand, die vader van leuens. ‪@InvloedKerk‬

0 - 0