Ons is 'n alternatiewe afrikaanse duo-band met een droom:
Om jou aan te steek met die 'DROOMSINDROOM'.
Kom saam ons op die reis om die Afrikaanse Musiekbedryf te verander!
-Droomsindroom bestaan uit die twee boeties Kirsten Richard Schlebusch en Kyle Joshua Schlebusch.