Deon Groot is 'n Liedjie, Dig Skrywer uit die hartjie van Namakwaland. Met sy sterk klanke en unieke stem vind hy lirieke om 'n mens se hart te prikkel. Gebore te Omaruru, Namibia het hierdie kunstenaar eers op n latere stadium sy talent as skrywer en sanger ontdek. Hierdie is sy youtube kanaal waar jy meer van hom sal vind sowel as sy nuutste klanke wat die mark tref.