Jou betroubare Christelike bron. Christelike radiostasie 24/7. Vanuit die voet van die Magaliesberge in die Moot, Pretoria, kom die klank van die kruis deur stories, onderhoude, en inspirerende programme. Leer meer van die Bybel en vind uit waar ons staan in die stroom van tyd. Hoe naby is ons aan Jesus se wederkoms? Luister saam en vind uit.