Videos Web

Powered by NarviSearch ! :3

Die Mooiste Geluid in Die Bosveld Is Die Roep Van 'N Visarend Soms

https://www.youtube.com/watch?v=DNephbwCLEU
About Press Copyright Contact us Creators Advertise Developers Terms Privacy Policy & Safety How YouTube works Test new features NFL Sunday Ticket Press Copyright

Dit spook! | Weg - Netwerk24

https://www.netwerk24.com/Weg/Nuus/veldfeite-dit-spook-20180122
Dit spook! Boslaksmanne is my gunsteling-voëlfamilie. Buiten die meer sigbare bokmakierie is boslaksmanne goeie kamoefleerders en 'n mens sien hulle selde goed, al is hulle van die treffendste voëls. Dis dikwels hulle roepstem wat sê hulle is naby. Die geheimsinnige roep van die spookvoël, die grootste boslaksman in die streek, is 'n

Visarend - Wikipedia

https://af.wikipedia.org/wiki/Visarend
Visarend wat pas 'n vis gevang het. Die visarend ( Haliaeetus vocifer) is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoofvlerke. Hierdie arend het swart en bruin ondervlerke en 'n wit stert. Dit is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die

Visarend - Voëls - Suid Afrika - South Africa Online

https://southafrica.co.za/af/african-fish-eagle.html
Alhoewel, soos die naam aandui, die visarend hoofsaaklik vis eet, vang dit in sommige gebiede flaminke en ander watervoëls. Dit is ook bekend dat die visarend aas en dit steel dikwels ander voëls se prooi. Die reusereiers is bekend daarvoor dat hulle 'n persentasie van hulle vangs aan visarende verloor. Die visarend se hoof dieet is vis

12 dinge wat die Bosveld jou kan leer | Weg - Netwerk24

https://www.netwerk24.com/Weg/Reis/12-dinge-wat-die-bosveld-ons-geleer-het-20200204
10. 'n Hond bly jou beste vriend. Hier in die Bosveld is die plaashuise en dorpe ver uitmekaar en die dae kan eensaam raak. Daarom het almal 'n hond of vyf vir geselskap. As jy dan nog boonop heeldag op jou eis in die veld is, óf heeldag alleen op die werf, sorg daardie ekstra oë en skerp ore ook vir gemoedsrus.

Visarend - Wikiwand

https://www.wikiwand.com/af/Visarend
Die visarend is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoofvlerke. Hierdie arend het swart en bruin ondervlerke en 'n wit stert. Dit is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die African Fish Eagle.

Visarend - geluid / zang beluisteren. - Vogelgeluid

https://www.vogelgeluid.nl/visarend/
Luister naar Visarend op een audio-opname van hoge kwaliteit. Op onze website vindt u opnames van alle Nederlandse vogelsoorten - geheel gratis. ... Start. Zoeken. Quiz. Favorieten. A - Z. Shop. App. Visarend. roep. Shop 1. Delen. Visarend (Roep) call, flight call, male, song. APPInstalleer vogelgeluid.nl. Nee bedankt (13) Visarend (met geluid)

Die spieël in die bosveld - nalibali.org

https://www.nalibali.org/story-library/multilingual-stories/die-spie%C3%ABl-die-bosveld
Dit is 'n snikhete dag in die Afrika-savanne wanneer Hasie besluit om by die stroompie te gaan water drink. In die hitte hop sy stadig met 'n oop, stowwerige paadjie langs toe sy 'n spieël in die sonlig sien flits. Hasie het nog nooit voorheen 'n spieeël gesien nie, en sy wonder watter vreemde dier dit is. Toe sy nader kom, sien sy

How weet jy dit is Lente in die bosveld? Die voëls is terug in hulle

https://www.facebook.com/dieboerendiebelg/videos/how-weet-jy-dit-is-lente-in-die-bosvelddie-vo%C3%ABls-is-terug-in-hulle-hordes-hier-r/6542395165841067/
Hier roep ñ Swartkopwielewaal.. Die Boer en Die Belg · Original audio. How weet jy dit is Lente in die bosveld? Die voëls is terug in hulle hordes. Hier roep ñ Swartkopwielewaal.. Die Boer en Die Belg · Original audio ... Mooi voël geluid. En boom.

Bosveld - Wikipedia

https://af.wikipedia.org/wiki/Bosveld
Bosveld. Die Bosveld is 'n subtropiese bos- en struikveld ekostreek van Suider-Afrika. Dit sluit die meeste van die Limpopoprovinsie en 'n klein deel van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika in, asook die Sentraal- en Noord-Oostelike distrikte van Botswana, Matabeleland-Suid en 'n deel van die Matabeleland-Noord provinsies van Zimbabwe. [1]

Só sing 'n sonbesie | Weg - Netwerk24

https://www.netwerk24.com/weg/Nuus/so-sing-n-sonbesie-20170110
Die brul van 'n leeu, die roep van die visarend of 'n olifant se trompetter word beskou as die ware klanke van Afrika. Maar kom ons wees eerlik: Dié klanke hoor 'n mens meestal net in natuurreservate. Daar is min van ons wat die diere gereeld hoor. Vir my is die gegons van sonbesies die ware agtergrondmusiek van ons vasteland.

APPEL - Kalahari Lyrics | Genius Lyrics

https://genius.com/Appel-kalahari-lyrics
Kalahari, Kalahari roep my nou. Die Here het jou met Sy hand gebou. Ek skiet in die rooi maar vir my die blou. Net drie tellings is my hart by jou. Kalahari, Kalahari duine rooi. God se land die

Bosveldlied, Versamelde gedigte, C. Louis Leipoldt - DBNL

https://www.dbnl.org/tekst/leip001vers01_01/leip001vers01_01_0269.php
Wat die wegskuif-gees van die winde lok, Asof hulle fluister: 'Kom, abba ons voort, Hoog oor die struikgewas, deur die poort, Anderkant toe waar die son nog skyn . En die kranse kleur met die kleur van wyn!' - Wit soos die witste marmerkalk, Suiwerder wit as die veredrag .

IN DIE BOSVELD - Ruan Scheepers

https://ruanscheepers.co.za/in-die-bosveld/
IN DIE BOSVELD pas Juan Boucher en Neil Somers se diep storievertellerstemme soos 'n handskoen en is een van daardie enkelsnitte wat dadelik in jou kop kom vassteek, omdat dit jou onmiddellik laat verlang na 'n rustige kuier langs 'n kampvuur in die bos. Hierdie moderne Afrikaanse pop-rocksnit, waaraan Juan en Neil saam getimmer het

Roep Van Die Visarend | Jou Afrikaans

https://strooming.jouafrikaans.co.za/programs/collection-vghbnnaciyy
Roep Van Die Visarend. Tuis Katalogus Gemeenskap Teken Uit Aanmeld Tuis Katalogus Gemeenskap Teken Uit Aanmeld Jou Afrikaans Koop 'n geskenkbewys

Die lokstem van die Bosveld Aan my vriend Pierneef, Versamelde gedigte

https://www.dbnl.org/tekst/viss052vers01_01/viss052vers01_01_0100.php
Die lokstem van die BosveldAan my vriend Pierneef. Langer kan ek hier nie rus -. Rus of duurte kry nie: Nag, wat alles wieg en sus, Sus nie meer vir my nie. Drome wenk my in die nag, Stemme fluister deur die dag: 'Hier is nie te bly nie.'. Na die Bosveld lok my droom -.

Deze vijf vogelgeluiden kan je nu horen in de natuur en dit ... - Rijnmond

https://www.rijnmond.nl/nieuws/1481820/deze-vijf-vogelgeluiden-kan-je-nu-horen-in-de-natuur-en-dit-is-hoe-je-ze-herkent
De groene specht lacht je uit. "Het geluid van een groene specht, dat vind ik altijd zo kicken", zegt de boswachter enthousiast als we door het bos lopen en opeens "klu, klu, klu, klu

JIM REEVES DAAR DOER IN DIE BOSVELD LYRICS | JustSomeLyrics

https://www.justsomelyrics.com/868492/jim-reeves-daar-doer-in-die-bosveld-lyrics.html
Daar doer in die Bosveld daar wil ek bly; Daar doer in die Bosveld daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe - in vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby. Toelichting: De "Bosveld" is een prachtig gebied met veel wild en is gelegen in het Noorden en Noordoosten van Zuid-Afrika. Het landschap bestaat uit savanne grasland met

Bosveld beleef die mooiste lente | Netwerk24

https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/gesels-saam/bosveld-beleef-die-mooiste-lente-20220824
Die Bosveld word wakker met bome wat mooier as gewoonlik blom. Onthou, die najaar het goeie reën gehad en die aarde is diep binne nog nat. Die bome maak beurte om te blom. Elkeen ervaar sy glorietyd. Eers is dit die wildepeer of bosveldbruid, dan die swarthaak en dan volg die ander een vir een. Die sambokpeul en dopperkiaat kan kwalik wag om

Roep van die Visarend (TV Series 1982) - IMDb

https://www.imdb.com/title/tt9867036/
Roep van die Visarend: With Michael Conradie, Sally Campher, Hennie Oosthuizen, Nic Potgieter.

Jock van die Bosveld - Lesley Beake - Google Books

https://books.google.com/books/about/Jock_van_die_Bosveld.html?id=bMhq1A4m2D4C
Books. Jock van die Bosveld. Lesley Beake. Penguin Random House South Africa, Sep 29, 2012 - Juvenile Fiction - 83 pages. "Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie - die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!". Jim se glimlag verdwyn en hy kyk

Natuurgeluiden: 5 wilde melodieën die je nu kunt horen

https://www.rootsmagazine.nl/nieuws/natuurgeluiden
Sluit je ogen en luister naar de roep van de raaf, wolf of een ander fascinerend dier. 1. Kekkerende boomkikker. April en mei zijn de uitgelezen maanden om boomkikkers te zien en te horen. In deze tijd maken de mannetjes een hels kabaal met hun enorme kwaakblazen. Hun luide 'gekekker' begint al voor de schemer, rond de voortplantingspoel.

Welk geluid maakt een vos? Waar kun je ze horen? - SpelActief

https://www.spelactief.nl/vraag-antwoord/dieren/welk-geluid-maakt-een-vos
Vossen jagen op konijnen, knaagdieren, vogels, kikkers en regenwormen. De aanwezigheid van vossen verontrust vaak mensen met huisdieren of andere dieren, zoals konijnen, kippen of eenden. Vossen maken soms geluiden die griezelig veel lijken op die van angstige mensen. Vossen maken een piepend en krijsend geluid.