Views : 31,417
Genre: Music
Date of upload: Dec 14, 2020 ^^
Rating : 4.928 (5/272 LTDR)
RYD date created : 2022-01-22T02:09:14.819694Z
See in json
Top Comments of this video!! :3
Dude....... bef#k, respect!
|
Ek het nooit rerig van FokofPoliesieKar gehou of van Francios gehou nie want my male was baie teen hom. Maar ek is so spuit hulle het my nooit toe gelaat om na die geluister nie. Want HY is die Op Regste Mens wat jy kan kry 😱 en eerlik ek het Myself dood gehuil in KOMMA want daardie song raak my hart baie diep. Want ek verstaan wat hy bedoel in al sy songs. Hy raak nie net jou ore nie maar jou hart ook
2 |
@willierudolph7090
2 weeks ago
Ek het jou lief Ek sweer…. Rein Woorde. Love jul musiek 🎧
|