High Definition Standard Definition Theater
Video id : kEQbj2UsV0w
ImmersiveAmbientModecolor: #ab987f (color 1)
Video Format : 22 (720p) openh264 ( https://github.com/cisco/openh264) mp4a.40.2 | 44100Hz
Audio Format: ALAC lossless (https://github.com/macosforge/alac)
PokeTubeEncryptID: b15c1b03024e6189c07b92bdce3577cc10420816e49f0067cd48f70efb0bc621c03bf900b9378f5f6c7faa7322e56880
Proxy : eu-proxy.poketube.fun - refresh the page to change the proxy location
Date : 1715869700003 - unknown on Apple WebKit
Mystery text : a0VRYmoyVXNWMHcgaSAgbG92ICB1IGV1LXByb3h5LnBva2V0dWJlLmZ1bg==
143 : true
Muller Brandt - Braaibroodjies
 Lossless
1,814,239 Views β€’ Mar 11, 2023 β€’ Click to toggle off description
'Braaibroodjies' nou besikbaar: MullerBrandt.lnk.to/BraaibroodjiesID

Volg my:

www.facebook.com/mullerbrandt...
www.instagram.com/c.muller_br...
twitter.com/mullerbrandt

#MullerBrandt #Braaibroodjies

Music video by Muller Brandt performing Braaibroodjies. Β© 2023 Rug Teen Rug

vevo.ly/HOkCsF
Metadata And Engagement

Views : 1,814,239
Genre: Music
Date of upload: Mar 11, 2023 ^^


Rating : 4.996 (4/4,189 LTDR)
RYD date created : 2024-05-05T11:56:59.724308Z
See in json
Tags
Connections

YouTube Comments - 73 Comments

Top Comments of this video!! :3

@JonetSpeel

1 month ago

altyd as ons braai, eet ons braaibroodjies!😊

1 |

@sonjapelser8202

1 year ago

Ek is malllll oor die song .My man se ook n braai broodjie is een van die belangrikste van n braai !!!

7 |

@dktrl007

1 year ago

Dis awesome ... fokkit man Afrikaans bly " spiekeries " ... Oom Jan jy sou ook braaibroodjies like β€πŸ˜‚πŸŽ‰

5 |

@user-ff9jz2yb7m

7 months ago

Jou Pa sou so trots gewees het ,hy was so lief vir Stilbaai ,lief om in sy ou Camry te sit vir die see te kyk ,met n garage cone in die hand ,groete Oom Gert

|

@tiaandupreez

1 year ago

πŸ”₯β€οΈπŸ”ŠEnige tyd is braai broodjie tyd. En die liedjie kan enige tyd van die week speel tot in die naweek in.

6 |

@JacquesBotha11

5 months ago

Braaibroodjies is damn lekker enige persoon hou van braaibroodjies

1 |

@williambenade5270

8 months ago

Braai broodtjie is lekker hier in die kaap maak ons braai pie op die kole baie lekker saam n slaai en lekker soet patats en n sous vir die pie .

2 |

@idabadenhorst2383

1 year ago

Ek het lanklaas so video geniet!!!🌸

2 |

@dieregisseur496

1 year ago

Bibi - JY IS ALLES !!!!!!!!!! Hulle wys jou te min. Jy is goud werd!!!!! Just adore your acting.

2 |

@willemwait437

1 year ago

Nee lekker man. Dit is mos nou waarvan ek hou. Laatweet wanneer julle naby George is. Jul bly by ons. Geen fkn stories. Lekker pappi!

1 |

@Pr1meEv1l

1 year ago

Lekker Muller. Hoop om jou weer by Rustenburg te sien

1 |

@marykemuller4690

1 year ago

Wow. Love it. Botter aan die buite kant! 🍽πŸ₯ͺπŸ–πŸ·πŸ₯©

5 |

@hendrikvanderwalt5866

5 months ago

β€β€β€β€πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

|

@portiamatlabe5684

10 months ago

Dis lekker musiek 😊 dankie β™₯️β™₯️

2 |

@ystermeissner7281

1 year ago

Lag ek lekker 🀣🀣

3 |

@StellaHoltzhausen-gn6by

1 year ago

Kan iemand asb vir my die Tannie se naam gee wat die braai broodjies maak. Ek love haar ib videosπŸ˜‚

1 |

Go To Top