High Definition Standard Definition Theater
Video id : EtniUfWwhzs
ImmersiveAmbientModecolor: #c69bd3 (color 1)
Video Format : 22 (720p) openh264 ( https://github.com/cisco/openh264) mp4a.40.2 | 44100Hz
Audio Format: Opus - Normalized audio
PokeTubeEncryptID: 7abeed4f60a8162d41b04a16d4ff188ca781b7795786e962fbf9d2defec4b0c723a2884210b07a7fc763b21d0d54de84
Proxy : eu-proxy.poketube.fun - refresh the page to change the proxy location
Date : 1716388151377 - unknown on Apple WebKit
Mystery text : RXRuaVVmV3doenMgaSAgbG92ICB1IGV1LXByb3h5LnBva2V0dWJlLmZ1bg==
143 : true
30,894 Views • Mar 13, 2024 • Click to toggle off description
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus op sosiale media.
Metadata And Engagement

Views : 30,894
Genre: People & Blogs
Date of upload: Mar 13, 2024 ^^


Rating : 4.908 (6/254 LTDR)
RYD date created : 2024-03-14T20:17:04.47387Z
See in json
Tags
Connections
Nyo connections found on the description ;_; report a issue lol

YouTube Comments - 22 Comments

Top Comments of this video!! :3

@joeydeetlefs5132

2 months ago

Waar is die ANC Altyd stories op stories

1 |

@Woooofit

2 months ago

for the good work they have done: klink soos 'n goue handruk

|

@topinspirational

2 months ago

Hoekom is daar nooit met die Haarfof kinders so Baie moeite gedoen nie daai kinders is nogsteeds net weg

1 |

@Antoinette-iv6ev

2 months ago

Daar is duikers wat onderwater kan sweis i.p.v die gasket vervang.gaan meer kos effektief wees en mense kandarem water he

|

@phillipinavorster5574

2 months ago

Asseblief kyk na die werkers wat probeer om n lek te herstel. Kan jy gli daar is 8 mense twee wat probeer werk die res staan en kyk. Ek het self by so geval stilgehou gevra wat gaan aan. Hulle verseker my Dat hulle sukkel om n breek in n pyp regtemaak want Hulle kry nie plek leeg gepomp nie. Ek het net n oomblik rond gekyk waar ek dadelik gesien hulle het nie n prop of stop op die toevoer gesit het nie. Ek het hulle daar op gewys wat aangaan waar 4 toe in bakkie geklim om te gaan se dat iemand die toevoer moet toedraai. Red n ou jy pomp die water uit gat water wat vinniger invloei wat uitgepomp kry nie. 😮

1 |

@ednaburger4476

2 months ago

Hierdie mense kan die werk nie doen nie jammer maar is waar .Die mense wil nie reg gehelp word nie ,hulle glo wat hulle doen is reg ,maar is nie .

|

@Woooofit

2 months ago

Kan hulle Cele assblief ook af haal.

|

@carlavandemerwe647

2 months ago

Allerlei siektes en peste gaan die gevolg wees van die ANC water sukses storie. Jare gelede al gewaarsku...

|

@markusfourie3454

2 months ago

Vote ANC !!! They will provide you the luxury of of no water and no electricity

2 |

@olgamarshall8965

2 months ago

You play to long. The mother and boyfriend know. Where is the small child, how can they not make her talk. Mother if you call yourself mother,?you better talk.

1 |

@anitabrand5577

2 months ago

Die vrou het vanaand swak gelees. Party woorde na mekaar het nie sin gemaak nie.

1 |

@Outeniqua_Hiking

2 months ago

1. Daars elke liewe dag mense wat vermis raak so ek is nou al so gatvol vir die joslin storie dis ongelooflik. 2. Eks so bly ek bly in n' D,A dorp (George) wat nooit waterprobleme het nie - ons watertoevoering word deurgaans opgewerp en opgradeer EN ons paaie lyk goed 🙂

2 |

@betssteyn-vd9sq

1 month ago

Nee klank en beeld us swak want nuus mos weg gevat van kanaal 2 af na 3 nou moet ons tevrede wees al ons goed word weg gevat hoekom

|

@user-zp9fj1cs3s

2 months ago

You make if she is the only child that went missing in the world are you crazy or what

2 |

Go To Top