Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jag en Ella vra die dominee om met Frik te kom praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
Visit our website
www.sabc.co.za/ Like us on Facebook
www.facebook.com/SABCPortal Follow us on Twitter
www.twitter.com/SABCPortal
@hermienahuisamen
1 year ago
😉GREAT
|