Views : 11,369
Genre: People & Blogs
Date of upload: Nov 28, 2019 ^^
Rating : 4.225 (37/154 LTDR)
RYD date created : 2022-01-21T20:26:32.823111Z
See in json
Top Comments of this video!! :3
Kwaliteit van die video is so incredible. Vibez!!!!!!! Beflip.
Die ligte ,die cool red colours en daai weerlig ⚡⚡❤🔥👌🔊
#BuzzTrack. Tune. #Hit
3 |
Eks n groot aanhanger van fpk en al die bands wat daaruit gevorm het, maar imo is hierdie regtig substandaard. Ricky Rick se "bro" voor en "bro" agter is verskriklik eentonig. Die titel "we are not like them" kom hoogmoedig voor. Dink die tune kon beter wees as Franna net alleen was op die track. Wens dit was eerder op Ricky Rick se album wat FvC ge-feature het.
2 |
@cliffordviljoen2442
2 years ago
Na Ricky se dood, glo ek nog steeds, musiek bring mense nader aanmekaar as enige iets anders. Die colabs wat Afrikaanse musiek en ander Afrika bands saam ons Afrikaanse bands doen is Epic. Love it. ❤️❤️
1 |