High Definition Standard Definition Theater
Video id : M8vlOJBr9ho
ImmersiveAmbientModecolor: #47a1a2 (color 2)
Video Format : (720p) openh264 ( https://github.com/cisco/openh264) mp4a.40.2 | 44100Hz
Audio Format: 140 ( High )
PokeEncryptID: 75196708ad0e6808f2134c7d61a24dd32670875560c7e6b54d094644632700f0131a0f5aa51c2f2fef921b130e44288e
Proxy : eu-proxy.poketube.fun - refresh the page to change the proxy location
Date : 1738988442007 - unknown on Apple WebKit
Mystery text : TTh2bE9KQnI5aG8gaSAgbG92ICB1IGV1LXByb3h5LnBva2V0dWJlLmZ1bg==
143 : true
0 Views • Jan 24, 2025 • Click to toggle off description
af.wikipedia.org/wiki/Koos_du_Plessis
Koos du Plessis

Foto van Koos du Plessis met ’n kamera in sy hande.
Agtergrondinligting
Geboortenaam Jacobus Johannes du Plessis
Ook bekend as Koos Doep
Gebore 10 Mei 1945
Rustenburg, Suid-Afrika
Oorsprong Suid-Afrika
Sterf 15 Januarie 1984
Buite Krugersdorp, Suid-Afrika
Beroep(e) Musikant, digter en joernalis
Koos du Plessis (Rustenburg, 10 Mei 1945 – Krugersdorp, 15 Januarie 1984), ook bekend as Koos Doep, was ’n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's.[1][2] Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou. Tientalle verwerkings van sy komposisies is sedertdien deur verskeie ander Afrikaanse kunstenaars opgeneem en ’n hele paar het huldeblyk-albums aan hom opgeneem.

Du Plessis is in die vroeë oggendure van Sondag 15 Januarie 1984[3] in 'n motorongeluk op die ou Krugersdorppad oorlede, nadat sy Volkswagen Kewer op ’n laagwaterbrug by Knoppieslaagte naby Centurion die pad byster geraak het terwyl hy ná middernag op pad was na Nick Taylor, sy musiekregisseur.

Slegs drie Afrikaanse albums is onder sy naam uitgereik.[4] Opnames van nuwe liedjies wat na sy dood ontdek is, het tot 'n vierde album gelei wat in 1995 postuum uitgereik is.

Lewe en werk
Jacobus Johannes du Plessis is op 10 Mei 1945 in die distrik Rustenburg gebore waar sy ouers geboer het. Toe sy ouers hul plaas verloor, het die Du Plessis's na Springs verhuis waar Koos ’n groot deel van sy kinderlewe gewoon het. Hy het later ’n liedjie oor die dorp en sy lewe hier, genaamd Molberge (Herinneringe aan Springs), op sy tweede album opgeneem. Du Plessis het aan die Laerskool Pam Brink en Hoër Seunskool Hugenote skoolgegaan. Toe hy in standerd agt (graad 10) was, het hy ’n poging aangewend om sangles te neem, maar hy is deur die musiekonderwyseres afgeraai weens 'n skynbare gebrek aan vaardigheid.[5]

Loopbaan as joernalis

LEES MEER DEUR SKAKEL
   • Groet sonder woorde  

   • Koos du Plessis - Kinders van die wind  
Metadata And Engagement

Views : 0
Genre: People & Blogs
License: Standard YouTube License
Uploaded At Jan 24, 2025 ^^


warning: returnyoutubedislikes may not be accurate, this is just an estiment ehe :3
Rating : 0 (0/0 LTDR)

0% of the users lieked the video!!
0% of the users dislieked the video!!
User score: 0.00- Overwhelmingly Negative

RYD date created : 2025-02-08T04:20:41.809505Z
See in json
Connections
Nyo connections found on the description ;_; report an issue lol

Comments not found.