Wetgewing en die Toekoms van Landbou
5 videos • 49 views • by SAAI Hierdie speellys fokus op die impak van belangrike wetgewing soos die Onteieningswet op Suid-Afrikaanse boere, beleggersvertroue, en die ekonomiese herstel van ons land. Saai deel insigte oor hoe hierdie wette grondbesit, regverdigheid en die landbousektor bedreig, terwyl ons onwrikbaar bly in die stryd om familieboere te beskerm. 📢 Kyk hoe Saai deur hofgevegte, beleidsgesprekke, en samewerking met gemeenskappe bly veg vir geregtigheid en volhoubare oplossings.