Kleingroepmateriaal 2025
3 videos • 101 views • by Oosterlig Kleingroepe vorm ’n sentrale deel van ons gemeenskap. Dit is een van die beste plekke waar jy kan behoort en groei. Ons almal kort 'n gemeenskap wat inbou in ons lewens en ons help om die beste weergawe van onsself te word. Besoek ons website/app vir meer inligting!