Boodskappe
357 videos • 6,155 views • by Oosterlig Welkom by Oosterlig! Ons eredienste vind elke Sondag om 09:00 (in-persoon & aanlyn) en 17:30 (in-persoon met 'n Q&A) in ons Hoof-Ouditorium plaas. Oosterlig is 'n plek waar jy Jesus kan ontmoet net soos jy is, getransformeer word en 'n verskil maak in die wêreld. Ons glo daarin om spasies te skep waar mense nie net mekaar, maar ook die Here beter kan leer ken. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za