Anti-Broos
23 videos • 319 views • by Oosterlig Oosterlig se Anti-Broos Konferensie vind vanaf 14 Mei tot 18 Mei plaas en word deur ons Leraarspan (Roedolf Botha, Ivor Swartz en JI de Wet) aangebied. Die konferensie vind in ons Hoof Ouditorium plaas en beloof om jou manier van leef en beweeg in hierdie wêreld totaal en al te transformeer! Inhoud: - Hoe lyk 'n Anti-Broos Identiteit? - Te veel, te vinnig - Lewenstempo & Fokus - Finansiële Anti-Broosheid - Anti-Brose Ouerskap - Hoe God die nasies in SA gebruik om ons anti-broos te maak - Media & Sosiale Media Kaartjies beloop R100 per persoon en sluit jou kursusmateriaal in. Die program lyk as volg: 14 Mei - 09:00 (Erediens) 14 Mei - 17:30 (Verskil van die 09:00-erediens) 15 Mei - 19:00 16 Mei - 19:00 17 Mei - 19:00 18 Mei - 19:00 (Elke sessie is om en by 90-120 minute in lengte) Bespreek hier: https://qkt.io/kFhwyI Volg die Facebook-event: https://fb.me/e/VSDcWCG4 Kom word deel van die avontuur net soos jy is, word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za Besoek ons Webtuiste - https://oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - https://get.theapp.co/aeeb (Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op die app beskikbaar) Volg ons op Instagram - https://www.instagram.com/oosterlig/ Like ons Facebook-blad - https://www.facebook.com/Oosterlig