'dis 'n manne ding'
31 videos • 265 views • by Word Collective Ministries 'dis 'n manne ding' gesels elke week met 'n man van God, wat in en op die woord van God staan. Dit is vir ons 'n groot voorreg om die manne se storie te hoor, veral wanneer hulle praat van God se ingryp in hul lewens en die wonderlike getuienisse wat hul deel.