Channel Avatar

Deon Botha @UCWSxRX6yGyvbRG83vLOwUpQ@youtube.com

26 subscribers - no pronouns :c

Afrikaanse dienste in Houston het in 2011 begin en ons hou m


About

Afrikaanse dienste in Houston het in 2011 begin en ons hou maandeliks elke derde Sondag van die maand 'n diens. Omdat ons so verspreid is, is hierdie video 'n manier om deel van ons dienste te word. Hierdie dienste word gehou om Afrikaans sprekendes 'n geleendtheid te gee om in hulle moedertaal te aanbid en ook die gemeenskap van gelowiges te beleef. Ons Facebook blad is www.facebook.com/groups/253445514700675/ . Almal is baie welkom.