Channel Avatar

Tannie Lea @UCVa_EAbx2LuwwNSKNo5T3WQ@youtube.com

1.8K subscribers - no pronouns :c

Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters! Ons


About

Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!

Sing, Dans, Storietyd, Musiek.
Skryf, Rympies leer, Spel en Tel.
Lees, Bevorder woordeskat, Oefen die tong.
Memoriseer, Verbreed algemene kennis.
Waardes en maniere.
Bou selfvertroue en Speel.
Kweek 'n liefde vir Afrikaans.

ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse in noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.

Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
ko-fi.com/tannielea