Channel Avatar

Erasmus Venter @UCFLhE0_LQZhWO-cXt9ZOdjA@youtube.com

74 subscribers - no pronouns :c

Inleiding video: youtu.be/KLkS3UmGOcY Ek is gebore in Piete


About

Inleiding video: youtu.be/KLkS3UmGOcY

Ek is gebore in Pietersburg, Suid-Afrika en het grootgeword in Pretoria en het my studies voltooi en my pragtige vrou ontmoet in Potchefstroom, ongelukkig nie onder ʼn Wilgerboom soos die bekende liedjie sê nie. Nadat ek gematrikuleer het in Pretoria, het ek aan verskeie instansies kwalifikasies verwerf. Ek was reeds in matriek oortuig van my roeping om in diens van die Here te staan, maar soos Spreuke sê “die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voerstappe.” Op 24 jarige ouderdom het die Here my op ʼn besonderse manier alles so beskik dat ek voltyds kon studeer en myself as predikant kan bekwaam. Ek is huidiglik diensbaar as predikant in die Gereformeerde Kerke in Suider Afrika en is in die besonderse diens gekoppel aan die Gereformeerde Kerk Okahandja, Namibië.