Channel Avatar

MK South African Youth Music Channel (MKtv) @UC2Zpiv3YJJNFHrGrX5JfGIg@youtube.com

26K subscribers - no pronouns :c

MK is 'n eg Suid-Afrikaanse digitale musiek platform en is d


About

MK is 'n eg Suid-Afrikaanse digitale musiek platform en is deel van die kykNET familie. MK is hoofsaaklik gefokus is op die local Suid-Afrikaanse musiek scene. Die kanaal bly egter ook op hoogte met die internasionale musiek mark en bied dus sy volgelinge 'n alomvattende musiek ervaring soos min.