Dis amper weer tyd vir Afrikaans is Groot. Waarna sien jy die meeste uit? Laat weet ons gerus hier onder. #AiG25
7 - 0
Die talentvolle @JACOBUSMUSIEK is vandag terug met sy nuwe liedjie Wag Dat Jy Terugkeer watch video on watch page
3 - 0
EDEN is terug! Kyk uit vir Kom Klop Weer vanaf 12 September op alle stroomdienste.
Pre-save hom nou hier: eden.lnk.to/KomKlopWeer
148 - 3
Die GROOTSTE fees op die tuinroete is terug. GrootFees kies weer koers na ATKV-Hartenbos en jy móét daar wees. 20 Desember is AiG-Buitelug, 27 Desember is Alternatief is Groot en op 31 Desember sluit ons die jaar op 'n hoë noot af met GrootJol. Kaartjies is NOU beskikbaar op iTickets. watch video on watch page
0 - 0
Die volledige Afrikaans is Groot 2022 konsert is NOU beskikbaar op ons kanaal. Geniet hom hier: watch video on watch page
12 - 0
Jy mag dalk nie dié liedjie se naam onthou nie, maar dink altyd aan die blou liedjie! @ONSmusiek watch video on watch page
2 - 0
Hierdie een is vir al die boere en die wat 'n boer in hul hart het! watch video on watch page
14 - 2
Deel hierdie video met iemand wat vandag 'n bietjie hoop nodig het. Want aan U behoort die mag. watch video on watch page
19 - 0
Afrikaans is Groot het 15 jaar gelede ontstaan as ’n idee om die grootste Afrikaanse snitte op een versamelalbum te voeg. Die handelsmerk het ongelooflike ondersteuning van Afrikaanse mense ontvang, uit sy nate gebars en gegroei tot waar dit vandag die grootste konsert in die land is.
Afrikaans is Groot gaan oor trots, vol-mond musiek en ’n ervaring vir ons mense, in ons geliefde taal. Dit is ’n feesviering van jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars op ’n verhoog wat meeding met enige internasionale konsert.
Ons doel is om Afrikaans met musiek uit te bou en groot te hou.
Joined 30 August 2010